About

This blog is about 2 couples, Kobus and Hetta Pietersen from Paarl and Charl and Susan Prinsloo from Bellville , South Africa who have decided you only live once and the time is now. Earlier there were too many commitments, later we wont be able to get into the roof top tent! With 2 Toyota Hilux bakkies, we are going to travel from Paarl to Cairo in 3 months through the Great Rift valley, all along its lakes and the Nile river, from its source to where it runs into the Mediterranean ocean in Egypt . Everything from the southern tip of Africa, the Atlantic ocean and Table Mountain in Cape Town, Paarl mountains and the vineyards, Central Kalahari and Okavango river in Botswana, Northern Zambia, Tanzania, Zanzibar island, Mount Kilimanjaro, Ngorogoro crater , the savana plains of Serengeti with the wildebeest trek, Lake Tanganyika where Stanley found Livingstone ,gorillas in Rwanda, Shoe bill in Uganda, chameleons and ?through the volcanic Calibi desert in Kenya , rock hewn churches and the Ark in Ethiopia, bush (desert) camping in the Nubian desert in Sudan , crossing lake Nassar to Egypt ?, Valley of the Kings with all its tombs , a dive in the red sea , all the people ,tribes, cultures, music and food of Africa .Then we will end up in Egypt with its Pyramids at the northern point of Africa . Vehicles back per ship and we will fly back south, to Cape Town in a day.DV

This blog will be updated every time we will have Wifi or any Signal that we can update.

22 thoughts on “About”

  1. Hey Kobus/Charl and ladies, wonderful to learn about your plans. Karin forwarded me the link as part of the info gathering for our departure on April 1. Would you perhaps have a Hilux spares and tool list that you could forward to me? Best of luck for your final preparations and travels thereafter!! Peter

  2. Sterkte vir die langpad! Geniet elke oomblik bewustelik, lekker gewees om die ekspedisie ? in Sentraal SA te sien.

  3. Hi Hetta en Kobus. Ek het eers vandag uitgevind vd blog. So gewonder waar in die wereld julle al is en hoe dit gaan?? Kuier lekker. Gaan goed met Ouma Hessie.xx

  4. Halo Kobus en Hetta, Charl en susan. Hoop alles gaan sommer voor die wind en dit is so lekker as wat julle al jare lank droom daaroor.
    ek is seker julle het geen belangstelling in hoe dinge by die werk gaan nie, so ek gaan ook niks se nie, dit is maar so mal soos altyd….
    al wat ek wel sal se is die plek is nie dieselfde sonder julle nie!
    mooi ry en veilig wees.
    Sunet

  5. Dit lyk absoluut ongelooflik en Kobus se reisbeskrywings is baie entertaining! Ek het alle kopieregwette oortree en dit vir ma uitgedruk om te lees.

  6. Kobus ek kom nou, danksy Fritz van Zyl, vandag op jou reis af. Ek het juis nou die dag nog gewonder waar in die wereld jy reis. Geniet dit man, dit lyk na n baie lekker trip….ek sal hierdie naweek biekie van vooraf lees. Wil met jou gesels as jy eers terug is, ons bly mos sommer hier naby mekaar. Groete

  7. Hi Hetta!!! 7 MEI – BAIE GELUK!!!Dis vandag jou verjaardag en jy vier dit sowaar in Egipte!! wat `n voorreg!! Geniet die dag en laaste tydjie daar in die Noordepunt van Afrika! baie liefde en voorspoedige terugvlug! lvxxx

  8. Hetta
    Baie baie geluk met jou verjaardag. Ons wens vir jou ‘n verskriklike geseende dag en jaar toe. Mag jou volgende lewensjaar vir jou baie vreugde inhou. Ons verlang jou.
    Hoop jul toer nog baie lekker. Ons toer nog heelpad saam met julle. En die kinders geniet ook die fotos. Hulle soek net vir Tannie Hetta op al die fotos.
    Baie liefde
    Joubert, Ronel, Wilmi en Melandi

  9. Hallo Hetta! Jy verjaar, baie geluk! Hoop jy het ‘n wonderlike dag gehad en is bederf soos die Koningin van Skeba … of soos Cleopatra.

  10. Sjoe ek het bietjie deur jul reisjoernaal en fotos gewerk na die mail van Susan netnou waarin sy my ingelig het van jul “blog”. Watter ondervinding…iets wat jul lewenslank sal bybly en ek kan oplet alles is 100% beplan vooraf. Leef jou droom, met nuwe betekenis in die geval! Baie geluk. Johann Hanekom

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *