Afrika

Afrika is ‘n warm land, nie net in temperatuur nie, maar in die harte van mense. Maar hulle is arm. Ons is orals met die grootste vriendelikheid ontvang, hulle gaan uit hul pad om jou te help. In SA praat ons van Ubuntu – human kindness – , maar dis net praat. Ons het gesien wat omgee vir mekaar beteken. Dit is baie veilig, ons kamp tussen die plaaslike bevolking sonder drade of alarms, niks word gesteel nie en jy voel nooit bedreig nie. Jy kan maar ry en gaan kuier, dis veiliger as wildtuin toe. Maar dan moet jou houding reg wees. Hulle het nog morele en godsdienstige waardes wat hulle uitleef, miskien is dit wat kort in SA. Maar Suid Afrika is nog die benchmark in Afrika. Ons is die meeste ontwikkeld, orde, stelsels, vaardighede, boere wat die land voed. Ons moet net saamwerk om dit wat ons het, verder uit te bou .

Nou ja, fluit, fluit, my storie is uit.

Nkosi Sikelel iAfrika


Africa is a very warm place, not only in temperature, but in the hearts of its people. But they are poor. Wherever we went we were received with the greatest amount of friendliness and warmth and they go out of their way to help you.

In South Africa we talk about ubuntu – human kindness, but it is just lip service. In Africa we experienced what it means to care for one another. It is very safe. We camped amongst the locals without fences or alarms, nothing is taken and you never feel threatened. You can go and travel there, it is safer than going to the wildtuin. But you must have the right attitude.
The people in Africa still have moral and religious values and they live by these; maybe that is what is lacking in SA.
South Africa is seen as the benchmark in Africa; we are the most highly developed, we have order systems, skills and farmers feeding the country.
We just need to take what we have and work together to develop it even further.
Well, that is the end of my story.
Nkosi Sikelel iAfrika.


7 thoughts on “Afrika”

  1. Baie geluk met die prestasie, dit was nie alleen jare se sorgvuldige beplanning en harde werk om alles gereed te kry nie, maar uiteindelik ook die reis! Dankie dat julle die inisiatief geneem het vir die webtuiste en om die stories en foto’s te deel. Groetnis!

  2. Welkom terug! Sal die einde van die jaar al jul stories met n glas witwyn op die stoep in Jongensfontein wil hoor! Welgedaan!

  3. Ons is so bly dat julle veilig is terug in Suid Afrika.Ek gaan die daaglikse vertellings en fotos van Kobus mis.Was my hoogtepunt om soggens te loer waar julle op die kaart is en watter wedervaringe julle gehad het. Groetnis

  4. Welkom tuis!!!!! en Amen.. met groot dankbaarheid !
    en vir spesiale saamreis vertellings!!
    Glo jul het op dieselfde wyse ander se lewens
    en harte aangeraak deur jul ontmoetings en eg
    menswees maniere…
    Lekker rus..?!?! en in eie beddens slaap…
    tot weersiens..

  5. Veels geluk met jul prestasie Kobus…en welkom tuis! Ek het jul trip met aandag gevolg. Ons moet biekie gesels eendag…Groete

  6. Dear Friends, it`s so good to read, that you arrived safely home again.
    Very good blog and thanks for your words about Africa – we fully agree after 6 months of travelling.
    This is Tina and Christian with the old blue Landcruiser – we met in Shivanangandu…
    We are on the finish of our trip too, just some miles away from Paarl in the Cedarberge. Probably at the weekend we will arrive in your area. It would be nice to meet for a glas of wine? If you have any recomandation for accomadation or vineries to visit, let us know.
    All the best
    Christian

    1. Hi Christian, welcome in the Western Cape , we will be in Hermanus the weekend, but come and stay with us, we are back Sunday night.If you arrive during the weekend stay at Picardie Guesthouse in Paarl, it is 1 km from our house. How can we contact you ?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand