Ons blog, of soos ons dit uitspreek, die Blok , het nou al oor die duisend users met mense van meer as dertig lande wat die blog besoek het. Dit was moeilik om dit altyd by te hou, die meeste lande het kamtig wi-fi, maar dan is dit so swak jy kan beswaarlik blog. Fotos is net so moelik, die internet was net te swak en dit neem ure om fotos op te laai.
To our English and other language speaking friends, the content is being translated and will be updated once we are back in South Africa with proper internet connection. The blog was updated with limited access and time. Our Free State English will also need a bit of editing before publishing.