Beplanning | Planning

Ons is nou in die finale stadium van beplanning , mens en voertuig. Ons het al die inentings, pille , mediese check ups , visum aansoeke, carne de passage ,bank waarborge ( Egipte wil 200 % waarde v voertuig as waarborg he ) dollars, mediese versekering , bakkies finale check up, paar spare parts (nie baie nie, dis mos n Toyota) verskeping terug van Egipte en duisende ander dinge gedoen .Dis nie speletjies nie en hou ons al jare besig .maar dinge kom na n kant toe.Gelukkig is daar baie mense en instansies wat uit hul pad gegaan het om ons te help.

We are in the final stages of planning , both man and machine. Immunizations, medical check ups, visa and carne applications, medical insurance , vehicle check ups,few spare parts, shipping arrangements back from Egypt etc .Many people and institutions went out of there way to assist us.

Only waiting for two visas, Sudan and Egypt, time is running out, lets hope.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand