Dag 14 Kapishy warmbronne Zambia

“Day at leisure” soos hulle se by Kapishy, Le in die warmwater,wasgoed was, kamptoerusting nagaan .Ontmoet ander overlanders , ruil inligting uit oor paaie, kampplekke, grensposte, ens.


One thought on “Dag 14 Kapishy warmbronne Zambia”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand