Dag 18 Ruaha NP

Kamp die heeldag langs die rivier in Ruaha NP. Leeus lekker geraas deur die nag, geen grensdrade, stoksiel alleen. Baie olifante en laat middag loop hulle deur ons kampie, ons staan seker 10m van hulle maar hulle steur hulle nie aan ons nie. Laataand braai ons en n seekoei stap doodluiters verby, amper teen die braaier.

We spend the whole day next to the river in Ruaha National Park. Lions made a lot of noise, no fences, all alone. There are lots of elephants and later in the afternoon they stroll right through our camp, come to a halt about 10m away, but they ignore us.

It is already late when we braai, and a hippo strolls past, almost brushing sides with the braaier.

 


Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand