Dag 24 en 25 Zanzibar na Dar en Arusha 3 grade suid

Terug met ferry vanaf Zanzibar na Dar, Jose en Johan van Toyota Dar reel dat ons in style met n Prado opgelaai word terug na die bakkies wat hulle vir ons gestoor het met krag vir die yskaste. Net iemand wat so n overland toer doen sal weet wat dit vir ons beteken het. Wonderlike diens en hulle het uit hul pad gegaan om ons te help .
Terug na Happy se huis.
Vertrek baie vroeg dag 25 Na Arusha op pad na Ngorogoro en Serengeti. Ons is bly om die stadsverkeer af te skud. Dit neem tot 30 min om oor een robot te kom. Die pad is mooi en ons voel vry met ‘Dire Straits’ oor die speakers.
Slaap by die Msai kamp binne in die dorpie. Bruce Springsteen sing vanuit n local pub ons aan die slaap, en toe hy ophou neem die Arusha massa hondekoor oor.

Ons beur noord – 3 grade suid nou.

We return to Dar with the ferry where we are picked up in style with a Prado, arranged by Jose and Johan of Toyota Dar. We get taken back to our bakkies which they recharged with power for the fridges.

Only someone who has undertaken and experienced such an overland tour will understand what this service meant to us: Incredible service and they went out of their way to be of assistance to us.

Back to Happys house. Very early on day 25 we depart to Arusha on the way to Ngorongoro and Serengeti. We are relieved to leave the traffic in the city. It takes about 30 minutes to cross one traffic light. The road is smooth and we feel liberated as we drive with Dire Straits on the speakers. We sleep at the Masai camp in the village. Bruce Springsteen sings us to sleep in the local pub, and when he stopped, the Arusha mass dog choir took over.

We head north ? we are now 3 south.


7 thoughts on “Dag 24 en 25 Zanzibar na Dar en Arusha 3 grade suid”

  1. Hallo julle almal. Lyk of julle dt baie geniet. Hetta daai klomp olifante darem naby vanwaar jy gesit ht by bakkie. Ons kyk v julle. Neem baie fotos. Als is reg hier. Soet wees. Mooi ry xx

  2. dankie kobus vir die beskrywing van die mooi plekke!Sover 10uit10 vir die bestuurders!
    Mooi vrouens julle weet hoe!! voorwaarts en njoy Serengeti!!! lvx

  3. Oe dis so lekker om julle te volg ek en Niel lees dit soos storie boek.Jy sal ‘n boek kan skryf dis so opwindend ek sien julle 4 kaalvoet by kerslig en Kobus se blink stoute ogies en Hetta……Ag Koos!!!!!.So lief vir julle,julle durf so baie maar beleef so so veel….qat ‘n lewens avontuur.

  4. Ons is dankbaar dat julle reis so voorspoedig verloop. Geniet elke oomblik.Dit gaan goed by die huis. Gee meer foto’s asb.Groetnis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand