Dag 3 Naboomspruit tot Botswana – Khama Rino sanctuary

Gaan deur Stockpoort grenspos.Geen ander voetuie-geen probleme- maak met die vleis soos die eerlike tannie v Suidwes wat die vleis onder die sitplek weggesteek het -toe die poliesman vra enige vleis, se sy net die twee boude waarop sy sit.
By die Rhino kamp jaag n swerm bye ons weg na n ander kamp site.?Botswana is die beste wildernis ervaring, geen heinings, twee spoor paadjies, jy kan uitklim waar jy wil en almal is vriendelik.


One thought on “Dag 3 Naboomspruit tot Botswana – Khama Rino sanctuary”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand