Dag 32 Geita tot in Kigali Rwanda

Rwanda is n ongelooflike skoon land. Dit lyk soos een groot tuin en die mense hou hul huise mooi met pragtigste tuine. Dis net privets wat mooi gesnoei word. Geen plastieksakke word toegelaat nie.Die laaste Saterdag van die maand moet almal werk aan hul huise, tuine maak ens.Hier is n bewys van wat gedoen kan word met n land

Ons kry sms kontak met ou toervriende, Hannes en Lizette Coetzer en Pieter en Jane Fourie, wat op ‘n Angola en Oos Afrika toer is. Toe ons Kigali inry is hulle voertuie reg voor ons, Wat n toeval, maar toe braai ons die aand dat die biesies bewe.

Rwanda is beautiful and unbelievably clean. It resembles one enormous garden and the people beautify their houses with the most amazing gardens. Only the privets are trimmed. Plastic bags are forbidden. Everyone has to work on their houses and do gardening on the last Saturday of each month. This is proof of what can be achieved by a country.

We reach regular touring buddies, Lizette and Hannes Coetzer and Pieter and Jane Fourie by SMS. They are touring through Angola and East Africa. When we drive into Kigali, their vehicles are in the road ahead of us. What a coincidence! That evening we braai as if there is no tomorrow!

 


One thought on “Dag 32 Geita tot in Kigali Rwanda”

  1. Lekker om al die nuus te hoor. Geniet dit! Ek dink as n ou mekaar so in die verre raakloop, kuier n ou seker dar die riete bewe, of hoe? ?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand