Dag 50 Nanyuki tot Marsabit Kenya

Die pad tot Marsabit en Moyale was ‘n nagmerrie voorheen, Skerp vulkaniese rots wat bande verniel het en Somaliese struikrowers. Nou het die Chinese dit geteer en ons ry 6 ure aan die 255 km. Die Polisie is orals met padblokkades, hulle het die plek skoongemaak en alles is onder beheer en hulle is vriendelik. Die landskap verander dramaties, ons is nou in die Dida Galgato woestyn, wat basies uit vulkaniese klip bestaan. Ons sien ons eerste kamele wat wild in die woestyn loop. Sien ook baie van die Turkana mense, die vrouens is baie mooi aangetrek met helder lappe en ander versierings. Ons kamp by Henry’s camp in Marsabit, sommer net ‘n ou staanplekkie in die woestyn.

The road to Marsabit and Moyale used to be a nightmare of sharp volcanic rock that ruined tyres as well as Somalian highway robbers. Now the Chinese tarred it and the 255 km takes us 6 hours. The police set up roadblocks, they cleaned up the place, everything is in order and they are friendly.

The landscape changes dramatically and we are now in the Dida Galgato Desert, which basically consists of volcanic rock. We see the first camels roaming free in the wild.

Here we also see many of the Turkana people. The women are dressed beautifully with brightly coloured cloth and other decorations. We camp out at Henrys camp in Marsabit, nothing more than a small parking space in the desert.

 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand