Dag 54 Arba Minch na Turmi , Omo vallei

Omo vallei is nie ‘n plek vir die reenseisoen nie, moet dit nie waag sonder voorbereiding nie, maar ons kry inligting oor watter pad om te ry en laat waai tot by Keyafer en dan af na Turmi. Die Omo vallei is afgelee en die stamme daar het nog hul ou tradisies. Daar is plekke waar toeriste nie eers kan ingaan nie. Dit begin reen, die pad word ‘n stroom water en langs die pad word dit riviere. Bereik Turmi en reel ‘n plaaslike gids. Ons besoek die Hamer stam. Die vrouens smeer hulle hare met rooi okerklei en vet. Die ouers kies die eerste vrou en dan kan die man die volgende twee kies. Ek dink ek weet wie is die gunstelinge. Dan kry hulle letterlik ‘n strop om die nek- kyk die foto. 20 beeste per vrou. Kamp by Kasse (Mango) kamp. Die rivier langs die kamp kom af met ‘n groot brander. Die Omo vallei is pragtig groen.

The Omo River Valley is not a place to be in the rainy season, so do not travel there without proper preparation.

We managed to get information on which route to take and we set off to Key Afer and then to Turmi. The Omo River Valley is isolated and remote and the tribes still maintain their old traditions. There are places where tourists cannot even enter.

It starts to rain and the road becomes a stream.? Next to the road it becomes a river. We reach Turmi and organise a local guide.

We visit the Hamer/Hamar Tribe. The women cover their hair with red ocre clay and fat. The parents choose the first wife and the husband can then choose the next two. I suspect I know who the favourites are. Then they literally get the rope tied around the neck. (See the photo): 20 head of cattle for each wife.

We overnight at the Kasse (Mango) camp. The river flows past the camp with a soft tidal wave. The Omo River Valley is beautifully green.

Hamer vrou
Hamer vrou

One thought on “Dag 54 Arba Minch na Turmi , Omo vallei”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand