Ry die short cut al langs die kaplyn – 3 ure van sandspoor – die bakkie en hul base geniet dit .Maun is n frontier dorp- hier kry jy mense van die wereld oor – en Toyotas.Ons gaan net voorrade ( op hierdie stadium bier en brandstof) opvul. Temperature draai by die 40 grade
We follow the kaplyn?3 hours of sandy track thoroughly enjoyed by both bakkie and driver. Maun is a frontier town. Here you find people from all across the world ?and ?Toyotas. We stock up on supplies. (At this stage this means fuel and beer).
Temperatures reach almost 40.
Uiteindelik kry ons tyding….dankie Kobus!! Ja wat, Botswana bly my favourite. Dankbaar jul vorder goed, darem nog in die gehele mak dele. Moenie vir ons te lank laat wag op inskrywings nie – ons tonge hang uit….! Voorspoed – geniet die Caprivi….Voorwaarts!! ( als rustig en wel aan die tuisfront) liefde