Dag 74 Hurghada Egipte

Ons is hier in Hurghada, ons en honderde Russe ding mee om die kospotte van Egipte. Alle kos is ingesluit in die hotel pakket en etes is iets om te aanskou. Ons voel soos beeste in ‘n voerkraal, maar geniet dit om net ‘n dag net niks te doen nie. Swem in die Rooi see tussen die Russiese bikinis. Toer is nie vir sissies nie.

We are in Hurghada and we have to compete with hundreds of Russians for access to the flesh-pots of Egypt. All the food is included in the hotel package and the sumptuous luncheons are something to behold. We feel like live-stock in a feeding kraal, but enjoy not having to do anything.
We swim in the Red Sea surrounded by Russian bikinis.
It takes guts to tour.


5 thoughts on “Dag 74 Hurghada Egipte”

    1. More en Happy Bday Hetta Mag jou dag een fees der feeste wees langs die potte van Egipte en mag dit vir 365 dae aanhou Julle toer is awesome Fotos, ‘n lus vir die oog Geniet die laastes

      Rina en Johan

  1. Hi Kobus en Charl

    Dis baie exciting om van julle ervaringe te lees – Rooi see en Russiese bikinis .Hoop om daagliks te lees en inspirasie te vind . Wat n voorreg . Dit herinner my aan my toer van Europa 2 jaar terug . Alles is nuut en weet nie wat om volgende te verwag .Goes of Sleg . Nietemin geniet . Groete can Law Enforcement span

  2. Bly julle geniet. Laaste gedeelte bly oor. Voel soos nou die dag wat julle vertrek het. Bly julle is veilig. Groete uit ‘n koue winter Kaapstad

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Copyright 2015 Paarl to Pyramids | Edit & SEO by Emile Brand