Gallery

This is the Photo Gallery of our trip from Paarl to Pyramids, what an amazing time with friends.

24 thoughts on “Gallery”

  1. Hi,

    Ek hoop julle geniet die toer terdee en neem maar baie fotos. Kobus ek mis iets, jy het altyd in die van der Heever dae verwys na indien jy met vakansie is dan moet jy ‘n bier in die een hand vashou en ‘n stuk biltong in die ander hand. Ek sien jy is nou meer verfyn met ‘n glasie chardonnay of sauvignon blanc ( tog net nie “semi sweet nie”) en ‘n spyskaart. Ek hou julle dop en weereens geniet dit, dit is seker die grootste een in jou, Charl en gades se ” bucket list” – wees versigtig.
    Ek natuurluk is ook op reis, maar na Pretoria vir ‘ Nasionale Breeband Strategie werkswinkel !!!!!
    Groete
    Leon

    1. Ja Leon, met een voet op die gear lever box en die elmboog by die venster uit, snaaks hoeveel lekkerder n bakkie ry met jou elmboog by die venster uit.

  2. Hetta en Kobus ons wens julle alle sterkte toe met hierdie “lewensreis” !! Ons is baie jaloers, maar reis saam met julle in gees.

    Gerrit & Liezal Nel

  3. Hallo almal, hoop dit gaan goed?
    Lees elke dag lekker wat jul skryf.
    Geniet elke oomblik, verlang al klaar vir Hetta!!
    Baie liefde en Paarl groete
    Riana Saaiman

  4. Hi julle 4 musketiers, ek kyk elke oggend vir die volgende stukkies nuus. Ek geniet julle reis blogs ongelooflik baie. Veilig ry en geniet dit!

  5. Klink en lyk baie interesant! Dit gaan goed hier met ons almal. Mamma stuur baie liefde en groete en vra net elke dag waar julle nou is.

    Julle moet elke oomblike geniet en waardeer!

    Baie liefde en veilig reis!

  6. Smaak my dit gaan goed met julle. Charl wanneer hoor ons van jou ook? Pragtige “blue-sky” in sentraal Kalahari. Onthou tog om so bietjie van daai inhoud saam terug te bring. Dis nogal nodig. Veilig reis en ons sien uit na die volgende reis blogs.

    Brenda en Jacky

  7. Die foto’s is betowerend, veral die eenvan die leeu! Ek geniet die toer saam met julle en ek verstaan nou effens beter hoekom julle dit doen. Ek kan nie wag vir die volgende inskrywing nie. Veilig reis!

  8. Hallo julle! Sien dat dit goed gaan, hoop julle ry veilig en geniet elke oomblik!! Kyk elke dag na foto’s en ry in ons gedagtes saam!! Enjoy!!! Liefde xxxx

  9. Hi Bure!! Klink als baie interessant…dankie vir die mooi beskrywings, voel kompleet of ons ook saamtoer – ek laaik net nie die `mozzie-stukke` nie…. trek jou lang moue aan Hettatjie!!! Voorwaarts!!….(als nog reg en op sy plek hier langsaan!)lvxx

  10. Hi kollegas – klink indillies – so lekker om saam te reis! Julle beskryf sooo mooi mens kan dit sommer sien en ervaar. Dankbaar julle kan die voorreg geniet – jare se wonderlike memories!

  11. More julle bevoorregtes! Geniet elke oomblik. Dit gaan goed met Mamma en ons almal – mis julle net, maar is baie bly dat julle hierdie geleentheid kan geniet.
    Dit gaan goed met die res van die familie – het vir Jannie en Geran by Mamma gekry vanoggend en almal is gesond.
    Geluk met Jaco se verjaarsdag – hoop om hom later in die hande te kry.
    Hoop om later
    Ry veilig en geniet elke oomblik.
    Lief julle en mis julle baie.

  12. Hi there Charl and Kobus
    You all seem to be having a wonderful time. The photos are spectacular and bring back memories of many of the places I too have been privileged to visit. Looking forward to seeing more. Take care as you move ahead.
    Love and good wishes to you all
    Gillian Kenhardt

  13. Hallo julle!! Sjoe, die foto’s is pragtig en so deel ons in julle avontuur!! Geniet elke oomblik en veilige reis verder!! Mis julle!! Liefde xxx?

  14. Hi,
    Sien julle geniet jul self. Great om die info en fotos te sien van die plekke wat julle besoek. Geniet elke oomblik en bly veilig. Groete aan almal
    Arno

  15. Pragtige foto’s van Hetta en die Ugandese en Mt Kenia! Ek kan nie wag vir jou beskrywing van Lalibela se kerke nie.

    1. Hi Ahmed, we are safely back in South Africa.Thank you very much for all your assistance and care , you made it easy for us to travel in Egypt.Come in visit us in Cape Town, its for free !

      1. thank you friend it was so fun i liked ur trip guys you are brave to cross Africa in these days i helped because i like you guys and i like this kind of tourism /it was for free .i wish one day to do this kind of trip , we need ur help to encourage other tourists to visit Egypt by Nile cruise it fun too my website is http://www.egyptpharohtours.com you will be my agent we will pay to you hahahahahaha nothing for free your friend ahmed

  16. Hi Hetta!
    Dit lyk na ‘n wonderlike ondervinding! Pragtige foto’s.
    Geniet die laaste paar weke. Sien uit om alles te hoor!
    Sophia hou baie van die gorillas en leeus???
    XxTania en Sophia

  17. Bly jul het veilig gearriveer. Ons geniet jul stories en fotos
    en sal graag al die nuus wil hoor! Groete Pierre en Karin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *